Tshwane-projek maak kompos van tuinvullis

Die Stad Tshwane sê sy proefprojek om gekerfde tuinvullis by vyf van sy tuinoordragfasiliteite te herlei, help om druk op sy stortingsterreine te verlig. Die projek herlei tans sowat 29 897 ton gekerfde materiaal per jaar na privaat komposmaatskappye. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle wil die projek uitbrei na die vier ander tuinvullispersele in Tshwane.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *