SA poog om meer toeriste van China en Indië te lok

Die buurland se Departement van Binnelandse Sake het 65 toeroperateurs gekies vir ‘n betroubare toeroperateur-veldtog wat daarop gemik is om toerisme uit China en Indië te bevorder. Die program stroomlyn visum-prosesse en poog om meer besoekers te lok, werk te skep en ekonomiese groei aan te dryf. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het optimisme uitgespreek en sê die inisiatief sal verseker dat Suid-Afrika ‘n topbestemming word vir hierdie sleutelmarkte namate die program momentum bou:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *