FNB-ekonoom sê inflasie sal in 2025 stygJanuary 14, 2025
Inflasie het effe gestyg in Desember en die nuus word nie beter nie. Die FNB-ekonoom Helena Mboti sê inflasie sal vandeesmaand verder styg en sal gemiddeld 4 persent gedurende die jaar handhaaf, aangedryf deur, onder andere, hoër oliepryse.