BOSA sê in werklikheid het net 51% van SA-matrieks geslaag

Build One South Africa sê die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen se 2024-matriekslaagsyfer van 87,3-persent is misleidend omdat die werklike slaagsyfer 51-persent is. Hy sê dit dui op ʼn onderwysstelsel wat jongmense se toekoms in gevaar stel. BOSA se waarnemende woordvoerder, Roger Solomons, sê van die 1,2-miljoen leerders wat in 2013 in graad 1 was, het net 615 000 in 2024 matriek geslaag:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *