108 675 graad 1’s betree skoolstelsel te midde van tekorte

Die onderwysministerie verwag dat rondom 108 675 graad 1-leerders in 2025 die onderwysstelsel sal betree, wat ‘n toename is vanaf die 105 000 wat in 2024 toegelaat is. Die ministerie werk op ‘n 3,5 persent jaarlikse groeiprojeksie. Daar is reeds berigte van skole wat nie plek het nie, koshuise sonder die nodige infrastruktuur en meer met die skooljaar wat Maandag begin het. Uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp sê die 15de skooldagstatistiek is uiters belangrik omdat skole dan gedetailleerde inligting het oor hoeveel leerlinge en hulpbronne daar is. Daar was in nege jaar nie ‘n nuwe skool gebou nie. In die vorige boekjaar het die onderwysministerie gesê hy kort amper 3 000 nuwe klaskamers in die volgende drie jaar 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *