Umalusi bevestig integriteit van 2024-matriekuitslae

Die 2024 nasionale senior sertifikaat en onafhanklike eksamenraad-uitslae is amptelik deur Umalusi goedgekeur. Meer as een-miljoen kandidate het aan die nasionale eksamen deelgeneem. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, maak vanaand die matriekuitslae bekend. Umalusi se voorsitter, Yunus Ballim, het bevestig die uitslae voldoen aan die vereiste standaarde vir geloofwaardigheid en integriteit.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *