Trump-presidensie stoot olieprys op

Oliepryse het die jaar sterk begin, met die Brent ru-olieprys wat vir die eerste keer sedert 7 Oktober verlede jaar 80 Amerikaanse dollar per vat gehaal het. Die styging word toegeskryf aan die Biden-administrasie wat strawwe op Rusland opgelê het, die groeiende ommekeer in alle ru-olie termynkontrakte, en voortdurende inflasiebekommernisse. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gesels wat sê oliepryse styg as gevolg van Donald Trump wat oor ‘n week na die Withuis terugkeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *