Slangkonflik daal, maar…

Mens-slang-konflikte kom dikwels in die somer voor wanneer slangaktiwiteit toeneem, veral wanneer dit reën. Windhoek se ontwikkeling veroorsaak ook dat diere uit hul natuurlike habitat gestoot word, en slange kom dikwels in die voorstede voor. Die afgelope seisoen was egter stil en volgens studies deur Snakes of Namibia het die slangbevolking afgeneem. Maar indien iemand deur ‘n slang gepik word, moet die regte stappe gevolg word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die bekende slangkenner, Francois Theart, wat raad gee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *