Amerikaanse dollar versterk

Die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese dollar, het Vrydag vir die eerste keer sedert April 2024 tot meer as 19 tot die Amerikaanse dollar verswak en was op ‘n stadium op 19,20. Die wisselkoers is tans rondom 19,14. Die gevolg is dat invoere en brandstof duurder sal word. Kosmos 94. Nuus het met Suid Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt gepraat wat verduidelik wat met die dollar aan die gebeur is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *