20% van Operasie Shanela se verdagtes is heroortreders

RISE Mzansi vra meer optrede om gemeenskappe te beveilig, nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, onthul het dat 20-persent van die verdagtes wat as deel van Operasie Shanela in hegtenis geneem is, vorige oortredings het. Volgens Mchunu is 21 104 van die meer as 1 miljoen gearresteerde verdagtes vrygelaat weens onvoldoende bewyse, met 386 198 wat tans voor die hof is. Makashule Gana van RISE Mzansi het die impak en veroordelingsyfer van Operasie Shanela geprys:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *