Bloedtekorte duur voort, jy kan môre in Windhoek skenkJanuary 10, 2025

Bloedtekorte duur voort en die Bloedoortappingsdiens moedig die publiek aan om bloed te skenk. Daar is môre in die hoofstad tot twee-uur namiddag geleentheid om te skenk soos Frieda Vatileni van die diens verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *