Auger-Aliassime, Keys in Adelaide eindstrydeJanuary 10, 2025
Tennis: Felix Auger-Aliassime het vier wedstrydpunte en drie ure nodig gehad om Tommy Paul met 7-6, 3-6 en 6-4 te verslaan en tot die eindronde van die Adelaide Internasionae toernooi deur te dring. Kort voor die Australiese Ope is dit sy 16de eindstryd en ‘n oorwinning sal sy sesde titel beteken. In die vroue-afdeling het Madison Keys, wat twee keer tot die halfeindstryd by die Australiese Ope gevorder het, Liudmilla Samsonova met 5-7, 7-5 en 3-0 verslaan en is in haar tweede eindstryd. Die Adelaide-kampioen van 2022 se swaar-verbinde teenstander moes tou opgooi in die derde stel.
I’m really inspired with your writing talents and also with the structure in your weblog. Is that this a paid subject matter or did you modify it your self? Either way stay up the excellent high quality writing, it’s rare to look a nice blog like this one these days!