Alle operateurs sal sukkel met olie-ontginning in die Oranjekom

Shell se aankondiging dat hy die PEL39 ontdekking aflandig Namibië se suidkus nie tans as kommersieel lewensvatbaar beskou nie, stuur steeds skokgolwe deur die industrie. Dit word gesien as ‘n reuse-knou vir die land se olie-ambisies. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ekkehard Friedrich van Shepherds Tree, wat vennootskappe tussen ondernemings bewerkstellig, veral in die olie- en gassektor. Friedrich verduidelik hoekom die ontdekkings in die Oranjekom moeilik en duur sal wees om te benut.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *