Zuma se tugproses is afgehandel – Ramaphosa
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa sê volgens die party se grondwet is die regte prosesse gevolg om oudpresident Jacob Zuma se lidmaatskap te beëindig. MK-partyleier Zuma, het die ANC tot 31 Januarie tyd gegee om hom as ‘n lid van die party te herstel of regstappe in die gesig te staar. In ‘n brief aan die party het hy minstens 12 vermeende oortredings deur die ANC in sy tugproses gelys. Ramaphosa sê die tugproses teen Zuma is afgehandel: