Uraanprys sal styg want lande soek ‘die bom’, sê kenner

Die uraanprys is tans net onder 75 Amerikaanse dollar, terwyl dit verlede jaar hierdie tyd op ‘n hoogtepunt van 106,30 dollar was. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike energiekenner Harald Schütt gesels, wat sê hy verwag vanjaar ‘n groter vraag na uraan en ook hoër pryse. Schütt sê geopolitieke spanning regoor die wêreld veroorsaak dat meer lande uraan vir militêre doeleindes wil hê. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *