Mynwerkersvakbond reageer op werkgewer se reg op mediese verslae

Vakbonde het kommer oor ‘n besluit van die hooggeregshof dat werkgewers die reg het om meer inligting, sowel as mediese verslae kan aanvra tydens ‘n personeellid se siekverlof. Die hof meen werkgewers hoef nie net staat te maak op ‘n siekbrief nie, veral in verband met geestesgesondheid en verlengde siekverlof. Die sekretaris-generaal van die Mynwerkers-unie George Ampweya het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *