Maak so om groen weivelde optimaal te benutJanuary 9, 2025
Veeboere is uiters positief na die onlangse reën, wat die hoop op verbeterde weiding en beter veegewig laat opvlam het. Boere word egter aangeraai om versigtig te wees aangesien vars groen weivelde laag in vesel en hoog in vog is, wat die risiko dat vee opblaas vergroot. Dit kan dodelik wees indien dit nie behandel word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Richard Peens, ‘n tegniese adviseur by Feedmaster Namibia, wat raad gee.
Peens deel wenke oor fosfaataanvullings terwyl die weiding groen is.
Way cool, some valid points! I appreciate you making this article available, the rest of the site is also high quality. Have a fun.