Lynministerie sê oor skoolvoorbereidings en beskikbare plekke

Die 2025-skooljaar begin Maandag met onderwysers wat vandag teruggekeer het. Maar, elke jaar is daar talle ouers wat wag tot die eerste dag voor hulle weet of hulle kinders plek het en jaar op jaar, is daar nie genoeg plek vir leerders nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Ayesha Wentworth, die lynministerie se direkteur vir programme gesels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *