Henk Botha verwag ateletiek-hoogtepunte vanjaar

Hierdie jaar skop af met ‘n opwindende atletiekseisoen wat voorlê. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende atletiekafrigter Henk Botha gesels, wat sy entoesiasme vir die komende seisoen uitgespreek het. Botha is tans besig by die Quinton Steele Botes Atletiek Afrigting en Opleidingskliniek, en het sy optimisme gedeel oor plaaslike atlete soos Christine Mboma en Petrus Nepwanga se voorbereidings om ‘n suksesvolle jaar te verseker. Botha brei uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *