Top-presteerders op die NSE lyk so
Die Namibië Sekuriteitebeurs, wat ‘n samestelling is van maatskappye wat plaaslik genoteer is, het redelik goed gevaar in die jaar 2024. Oor die algemeen het die NSE ‘n positiewe trajek in groei gehad. Volgens Cirrus-ekonoom Pandu Shaduka, benewens private maatskappye, het staatsgenoteerde maatskappye ook ‘n positiewe tendens getoon wat beleggers positief oor die Namibiese ekonomie maak. Kosmos 94.1 News het met Shaduka gesels.