Tekort aan medisyne, swak toerusting ‘n skande – VenaaniJanuary 8, 2025

Die leier van die opposisie Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, het kommer uitgespreek oor die toestand van Namibië se gesondheidsorgstelsel en beskryf die gebrek aan medisyne en onvoldoende veiligheidshulpmiddels vir dokters as ‘n “gruwel van leierskap”. Sy opmerkings volg op volgehoue uitdagings in die land se farmaseutiese sektor, wat beperkte hulpbronne, ‘n afwesigheid van plaaslike vervaardigingskapasiteit, medikasietekorte en swak integrasie van apteekdienste in gesondheidsorglewering insluit. Kosmos 94.1 Nuus het met Venaani gesels, wat sê die situasie is onaanvaarbaar.

One thought on “Tekort aan medisyne, swak toerusting ‘n skande – Venaani

  1. I’m really impressed together with your writing abilities as well as with the structure on your blog. Is this a paid subject matter or did you customize it yourself? Either way stay up the excellent high quality writing, it is uncommon to peer a nice blog like this one nowadays!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *