Jagluiperd-bolla help met spesie se bewaring

Die internasionale ConGen-konferensie vind tans in Windhoek plaas, aangebied deur die Cheetah Conservation Fund, wat die fonds se bedrywighede onder die loep gesit het. Om waarde toe te voeg tot hul bewaringspogings het die fonds ‘n genetika-afdeling wat verskillende data ontleed wat hulle ingesamel het en wat lede van die publiek aan hulle stuur. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Anne Schmidt-Küntzel, die direkteur van dieregesondheid en navorsing by die CCF, wat hulle werk in die genetika-laboratorium verduidelik. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *