Facebook sal nie meer inhoudhersieners hê nie
Meta sê hy gaan sy inhoudhersieningsbeleid op Facebook en Instagram aanpas en ontslae raak van feitekontroleurs. Hy gaan hulle vervang met gebruiker-ontwikklede gemeenskapsnotas. Amerika se verkose president Donald Trump en sy Republikeinse bondgenote het Meta se beleid oor feitekontrolering gekritiseer en gesê dit sensor regse menings. Die maatskappy het wêreldwyd meer as 3 miljard gebruikers. Meta se uitvoerende hoof, Mark Zuckerberg, sê vryheid van spraak word só bevorder: