Netwerkverklaring deur Transnet verwelkom

Die Padvragvereniging het die publikasie van die Transnet-netwerkverklaring oor die spoornetwerk in Suid-Afrika verwelkom. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, moedig alle ondernemings aan wat ‘n derdeparty-operateur kan word, om die verklaring te bestudeer en om met die vervoerdepartement in gesprek te tree om spoorbedrywighede weer ‘n lewensvatbare en doeltreffende diens te maak. Hy sê daar sal baie geleenthede vir padvervoer wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *