Macron looi Musk oor ‘reaksionêre beweging’

Die Franse president, Emmanuel Macron, het gekap na  Elon Musk, miljardêr-eienaar van die sosialemediaplatform X en noue bondgenoot van die aangewese Amerikaanse president Donald Trump. Hy beskuldig hom dat hy “’n nuwe internasionale reaksionêre beweging” ondersteun. Macron het sy buitelandse beleid vir die komende jaar uiteengesit en Oekraïne versoek om realistiese verwagtinge te hê terwyl sy stryd teen Rusland sy vierde jaar binnegaan. Hy sê hy voorsien geen spoedige en maklike oplossing nie. Hy het ook gesê die Weste moet nie naïef wees oor die nuwe bewindhebbers in Sirië nie. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *