Jhb bestudeer hofuitspraak oor BBP-beskerming

Die speaker van die Johannesburgse stadsraad, Nobuhle Mthembu, het die kantoor se verbintenis tot die oppergesag van die reg bevestig. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Johannesburg die raad se BBP-beskermingsbeleid onregmatig verklaar het. Die hof het bevind die beleid is ingestel sonder ‘n vereiste risikobepaling deur die polisie. Mthembu sê die kantoor hersien die uitspraak en sal op grond van regsadvies optree:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *