CCF vergader oor genoom-tegnologie vir bewaring

Die Cheetah Conservation Fund bied ‘n internasionale wetenskapkonferensie aan wat gewy is aan die toepassing van genomiese tegnologieë vir die bewaring van biodiversiteit. Die konferensie, onder die vaandel “ConGen Global”, het op 6 Januarie begin en sal op 15 Januarie eindig. Die konferensie word geborg deur die American Genetic Association, Giga Science Press en die Indiana Universiteit se Skool vir Openbare Gesondheid. Kosmos 94.1 Nuus het met die fonds se uitvoerende direkteur, dr. Laurie Marker, gepraat wat meer inligting verskaf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *