Servikale kanker onder die loep in Januarie

Januarie is die bewusmakingsmaand vir servikale kanker. Servikale kanker is voorkombaar deur inenting en behandeling. Vroeë opsporing is die sleutel, maar dit bly ‘n globale kwessie, veral in lae-inkomste gebiede. Rolf Hansen, uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië, doen ‘n beroep op vroue om getoets te word, veral omdat dit die tweede hoogste voorkoms van vrouekanker in die land is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *