SAPD besig met keuring vir 2025-inname
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is besig met die sifting en keuring van nuwe rekrute vir die 2025-inname in al nege provinsies. Dit sluit onderhoude met aansoekers se naasbestaandes en ander gemeenskapslede in. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk sê aansoekers word aangemoedig om hul volle samewerking te gee om die proses af te handel: