Saftu sê Gemeenskapswerkprogram moet voortduur

Saftu doen ‘n beroep op alle progressiewe magte om aan te sluit by die stryd teen die beëindiging van kontrakte vir werkers van 55-jaar en ouer wat deel is van die Gemeenskapswerkprogram. Saftu se woordvoerder, Mogoshadi Maserumule sê Suid-Afrikaners kan gesamentlik aandring op ‘n regering wat mense bo winste stel en waardigheid vir alle werkers verseker, ongeag hul ouderdom. Sy sê baie van hierdie werkers is sedert die ontstaan van die program in 2010 deel daarvan en vul die kritieke leemtes wat deur vakatures in die regering veroorsaak word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *