Chinese minister wil China-Afrika bande versterk
Die Chinese minister van buitelandse sake, Wang Yi, het in Windhoek aangekom en verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah ontmoet. Hy sal later samesprekings op Swakopmund met president Nangolo Mbumba vergader. Yi is tot 7 Januarie op ‘n amptelike besoek aan Namibië. Volgens die minister beplan hy om betrekkinge tussen China en Afrika te versterk. Sy vertaler het sy toespraak gelewer.