ANC bepleit oplossing vir GemeenskapswerkprogramJanuary 6, 2025
Die ANC doen ‘n beroep op die regering om ‘n positiewe oplossing te vind wat nie die meer as 65 000 begunstigdes van die Gemeenskapswerkprogram sal benadeel nie. Die regering het aangekondig die kontrakte vir deelnemers van 55 en ouer sal op 31 Januarie ten einde loop. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die program is lank reeds die hoeksteen van die regering se pogings om werkloosheid en armoede aan te spreek deur ‘n noodsaaklike veiligheidsnet te voorsien vir werklose Suid-Afrikaners van ‘n werkende ouderdom:
I am extremely inspired with your writing skills and also with the structure in your blog. Is this a paid topic or did you modify it your self? Either way stay up the nice quality writing, it’s uncommon to see a great blog like this one nowadays!