Trekarbeiders bedreig plaaslike geleenthede

Internasionale migrante speel ‘n belangrike rol in die wêreldwye arbeidsmark en het 4,7 persent van die arbeidsmag in 2022 uitgemaak, volgens die Internasionale Arbeidsorganisasie se jongste verslag. Die meerderheid was in hoë-inkomstelande gekonsentreer, wat verantwoordelik was vir 68,4 persent van die totaal van 114,7 miljoen werkers. Plaaslik is trekarbeiders ook teenwoordig maar, op ‘n ander vlak, en hulle werk vir minder. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tim Parkhouse, voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *