Rampbestuurspanne gereed vir hewige reën

Dit is nie net plaaslik wat goeie reën ontvang is nie. Die Stad Ekurhuleni sê sy rampbestuurspanne bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná die Suid-Afrikaanse Weerdiens hewige reënbuie vir die naweek en volgende week in Gauteng voorspel het. Die woordvoerder, William Ntladi, sê boonop word hoë verkeersvolumes op die paaie verwag namate vakansiegangers terugkeer na die provinsie:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *