Graad 12’s moet ondersteun word, ongeag uitslae

Nes plaaslik, is daar beroepe in die buurland om graad 12’s te ondersteun met uitslae wat binnekort bekend gemaak word. Die buurland se onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê elke graad 12-leerder moet in hierdie deurslaggewende wagtydperk ondersteun te word. Hy sê ongeag die uitkoms, is dit reeds ‘n prestasie om matriek te voltooi en te bereik. Makaneta doen ‘n beroep op suksesvolle leerders om die oomblik aan te gryp en hul drome trots na te streef:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *