Chaos op Oujaar regdeur DuitslandJanuary 2, 2025

Vyf mense is dood en tientalle noodwerkers is beseer in ‘n reeks vuurwerkvoorvalle wat die Nuwejaarsvierings in Duitsland ontsier het. Brandbestryders en ander nooddienspersoneellede is geteiken in minstens 13 aanvalle wat aangemeld is. In Berlyn het brandbestryders op Oujaarsaand op 1 892 voorvalle gereageer en 330 mense in hegtenis geneem. ‘n Duitse omgewingsorganisasie het opnuut ‘n oproep gedoen vir ‘n nasionale verbod op die privaat verkope van vuurwerke op Oujaarsaand.

One thought on “Chaos op Oujaar regdeur Duitsland

  1. I am really inspired with your writing talents and also with the layout on your weblog. Is that this a paid theme or did you customize it your self? Either way stay up the nice quality writing, it is rare to look a great blog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *