Eksamen-uitslae op 14 Januarie bekendJanuary 1, 2025
Die 2024 eksamen-uitslae sal op 14 Januarie bekend gemaak word, volgens die uitvoerende direkteur van onderwys, Sanet Steenkamp. Verlede jaar het die lynminister Anna Nghipondoka aangekondig dat daar ‘n effe verbetering was op 2022 se uitslae met 25,2 persent van die kandidate wat gekwalifiseer het om na graad 12 of tersiêre opleiding voort te gaan, wat ‘n 3,8 persent verbetering was op 2022. Meer as 48 000 voltydse kandidate het vir die eksamen geregistreer.