Laaste Vasbyt was reuse-suksesDecember 29, 2024

Die sesde en laaste been van die Weskus 4×4 Vasbyt is met groot sukses op Walvisbaai aangebied. Daar was 20 voertuie met drie spanne uit Suid-Afrika wat net vir die pret deelgeneem het, soos Francois Lottering verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *