Swapo-kongres ‘goed vir party, demokrasie’

Swapo sal op 28 Februarie volgende jaar sy buitengewone kongres hou. ‘n Nuwe partypresident moet op die kongres verkies word na dr. Hage Geingob se afsterwe. Volgens berigte sal die pos van vise-president, wat tans deur Netumbo Nandi-Ndaitwah beklee word, nie verkiesbaar wees nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende regsman Richard Metcalfe gepraat, wat Swapo lede verteenwoordig wat die party hof toe gevat het omdat ‘n buitengewone kongres nie binne drie maande na Geingob se dood gehou is nie. Metcalfe lewer kommentaar.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *