Trump sê baie is nie welkom in VSA nie en dit raak alles
Die Britse vervaardiger van top-dokumentêre rolprente Asif Kapadia het in September sy jongste projek, 2073 bekend gestel. Die verhaal speel af in ‘n post-apokaliptiese wêreld waar toesighoudende hommeltuie oral vlieg, en gemilitariseerde polisie outoritêre heerskappy afdwing. Kapadia het met Sky News gesels oor sy siening van die toekoms, veral in die lig van die inkomende Donald Trump-presidensie en het geraak aan sy immigrasie beleid.