Swapo sê oor sy kongres en stemmery vir Geingob se posDecember 20, 2024
Swapo se buitengewone kongres sal op 28 Februarie volgende jaar plaasvind. Volgens The Namibian, sal die pos van vise-president, wat tans deur Netumbo Nandi-Ndaitwah beklee word, nie verkiesbaar sal wees nie. Die kongres moet ‘n nuwe partypresident verkies na dr. Hage Geingob se afsterwe, soos Swapo se sekretaris van inligting Hilma Nicanor verduidelik.