Eskom vaar goed, munisipale skuld wek kommer – lynministerDecember 20, 2024

Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê Eskom se werksverrigting het verbeter, wat gelei het tot meer as 260 dae sonder beurtkrag, verbeterde aanlegprestasie en miljarde rande aan diesel-besparings. Die kragvoorsiener het ‘n netto verlies voor belasting van sowat 25,5 miljard Suid-Afrikaanse rand aangeteken, ‘n verbetering op die vorige boekjaar se 34,6 miljard. Ramokgopa sê Eskom is minder op diesel aangewese, maar munisipaliteite se skuld het tot 74 miljard rand gestyg:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *