Pelicot kry 20 jaar vir sy vrou se verkragting

’n Franse hof het Dominique Pelicot vanoggend daaraan skuldig bevind dat hy sy vrou byna ’n dekade lank herhaaldelik bedwelm en verkrag het, en talle vreemdelinge genooi het om haar bewustelose liggaam in hul huis te verkrag. ‘n Paneel regters het ook ‘n eerste groep van 20 uit 50 medebeskuldigdes in die saak skuldig bevind en bewerings deur sommige van hulle dat hulle gedink het hulle neem deel aan ‘n konsensuele seksspeletjie of dat Pelicot se toestemming die Fransman se vrou, Gisele Pelicot beteken het, van die hand gewys. Pelicot is 20 jaar tronkstraf opgelê. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *