Namibië moet selfvoorsienend word met pluimveeDecember 19, 2024

Die vergadering oor die pluimvee-bedryf wat in die hoofstad gehou is, het groot klem geplaas op plaaslike produksie om invoere te verminder. Namibië is reeds selfvoorsienend met eier-produksie. Die pluimvee-sektor is ‘n uiters goeie werkskepper, ook in die informele mark, en nuwe rolspelers het die bedryf gedurende die jaar betree. Namibië is reeds selfvoorsienend met eier-produksie. Die handelsminister Lucia Iipumbu het ‘n beroep gedoen vir die uitbreiding van die bedryf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *