Landbou en mynwese krimp, groei ook

Die Bank van Namibië se Desember 2024 Kwartaallikse Bulletin beklemtoon 2,8 persent ekonomiese groei in die derde kwartaal, af van 3,1 persent in dieselfde kwartaal verlede jaar. Inflasie het in die derde kwartaal tot 4,1 persent gedaal vanaf 4,8 persent in die vorige kwartaal, hoofsaaklik as gevolg van laer vervoer- en voedselkoste, en verder verlangsaam tot 3 persent in Oktober en November. Josefina Oskar, die bank se kommunikasiepraktisyn, gee meer inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *