Finansiële beplanning moet jou fokus in ’25 wees
Soos die jaar tot ‘n einde kom, het baie mense finansiële kommer oor die vakansie se feestelikhede en die komende nuwe jaar. Volgens Ashante Manetti, Old Mutual se kleinhandel-besigheid bemarkingsbestuurder, moet die nuwe jaar as ‘n geleentheid vir beter finansiële beplanning gesien word. Sy brei uit.