Sirië kort nou ondersteuning, sanksies moet gelig word

Die VN se spesiale gesant in Sirië Geir Perdesen sê sanksies teen die land moet gelug word sodat die land ‘n nuwe regering kan vestig. Perdesen vra ook dat skuldiges van die Assad-regime deur die land se regstelsel vervolg moet word sodat die land vorentoe kan beweeg.