Kabinet beveel bevordering van beleggings

Die laaste kabinetsbesluite van die jaar is Vrydag deur inligtingminister Emma Theofelus aabgekondig. Die Kabinet het op 12 Desember vergader en die vergadering is gelei deur president Nangolo Mbumba. Een van die besluite was om beleggings in die land te bevorder. Theofelus het meer.