Bulle reg vir hitte na ysige weer in EngelandDecember 14, 2024

Die Bulle is vanmiddag die gashere vir die Northampton Saints op Loftus in hul Kampioenebeker-kragmeting. Kosmos 94.1 Nuus het eksklusief gesels met Willem Strauss, die president van die Blou Bulle, wat sê hulle verwag aanskoulike rugby op hulle tuisveld.