NamPost waarsku oor slenter
NamPost sê dat ‘n bedrogspul sy naam betrek met ‘n vals SMS dat pakkies nie afgelewer kan word nie en dat adresse op ‘n skakel weer ingevoer moet word. Op die manier, kry die bedrieërs toegang tot inligting. Gladwin Groenewaldt, woordvoerder by NamPost, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.